# Tshwane se onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, sê berigte dat die metro nie in staat was, of moontlik nie in staat was om werkers se Junie-salarisse te betaal nie, is ongegrond. Die DA sê die metro het eers laat die middag toe salarisse betaal moes word, genoeg kontant in die bank gehad om dit te doen. Die burgemeester se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê nadat werkers se salarisse betaal is, was daar steeds ʼn positiewe bankbalans van sowat 1,8-miljard-rand:
Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Finansies ontken berigte oor metro se finansiële posisie [KLANK]
ENG MgoboziONFinancialPosition