Skip to content

Tshwane sê arm inwoners kan aansoek doen dat skuld afgeskryf word [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê arm inwoners en huishoudings met kinders aan die hoof kan aansoek doen dat 100-persent van hul skuld afgeskryf word. Dis deel van die metro se spesiale skuldverligtingsprogram. Die onderburgemeester, Eugene Modise, sê inwoners is steeds verantwoordelik om enige verbruik te betaal wat die toegekende subsidie van 100-kilowatt elektrisiteit en 12-kiloliter water oorskry:

ENG EugeneonDebt