Skip to content

Tshwane-raadslid vra dat alle begraafplase dringend skoongemaak word [KLANK]

# Tshwane-raadslid Dana Wannenburg doen ʼn beroep op die metro om dringend alle begraafplase skoon te maak. Hy sê die lang gras en onversorgde struike het die heilige plekke in onherkenbare oerwoude verander. Wannenburg sê wat eens ʼn plek van vrede en herinnering was, is nou ʼn hawe vir dwelmverslaafdes en onwettige vullisstorting:

AFR DanaonCemeteries