Skip to content

Tshwane-raad se speaker bevestig ontvangs van ondersoekverslag oor onderburgemeester Modise [KLANK]

# Die speaker van die Stad Tshwane, Mncedi Ndzwanana, het bevestig hy het die ondersoekverslag oor die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid van Finansies, Eugene Modise, ontvang. Dit is deur die metro se Groep-oudit- en Risiko-department saamgestel. Modise het na bewering versuim om sy belang in, en betrokkenheid by, ‘n maatskappy te verklaar wat wagdienste aan Tshwane verskaf. Ndzwanana sê die ondersoekverslag is vir ‘n regsmening voorgelê:

ENG NdzwananaOnReport