# Tshwane se stadsraad het die skepping van ‘n advieskomitee vir ekonomiese groei van 3,9 persent goedgekeur. Dit is om kundige leiding en ondersteuning te bied met die instelling van die Tshwane Ekonomiese Herlewingstrategie. Die burgemeester, Nasiphi Moya, se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die strategie is vroeër vanjaar aanvaar en stel ekonomiese groei van 3,9-persent per jaar in die vooruitsig vir 2025 tot 2029. Sy sê gekoördineerde optrede tussen die regering, die privaat sektor en die burgerlike samelewing is nodig om dié doelwit te bereik:
Tshwane-raad gee goedkeuring vir skepping van advieskomitee vir 3,9% ekonomiese groei [KLANK]
ENG ZintleonEstablishment