# Die raad van die Stad Tshwane het die raamwerk vir ruimtelike ontwikkeling volgens distrikte amptelik goedgekeur. Die raamwerk dien as ‘n strategiese riglyn vir ruimtelike ontwikkeling vir die volgende tien tot 15 jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die raamwerk sal nie net help met gefokusde belegging en ontwikkeling nie, maar sal ook ‘n kritieke rol speel in die metro se finansiële bestendigheid oor die lang termyn:
Tshwane-raad gee goedkeuring vir raamwerk vir ruimtelike ontwikkeling volgens distrikte [KLANK]
ENG MabotsaonFramework