# Die Stad Tshwane se raad het die Tshwane Voertuigstad-meesterplan goedgekeur. Hulle wil die metro omskep in die voorste bestemming vir beleggings in die voertuigbedryf deur ‘n Spesiale Ekonomiese Sone te vestig met die klem op voertuigvervaardiging en -innovasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die ontwikkeling sal nagenoeg 150-duisend regstreekse en onregstreekse werkgeleenthede skep:
Tshwane-raad aanvaar plan om Afrika se grootste voertuigmonteringsgebied te skep [KLANK]
ENG SarahonAutomotive