Skip to content

Tshwane publiseer opgedateerde handleiding oor grondontwikkelingsaansoeke [KLANK]

# Die Stad Tshwane het ‘n opgedateerde handleiding op sy webwerf gepubliseer oor die vereistes vir die indiening van grondontwikkelingsaansoeke. Die aansoeke sluit in hersonerings, township-ontwikkeling en die verdeling daarvan, toestemmings, toestemmingsgebruike, onderverdelings en wysiging of opskorting van beperkende titelvoorwaardes. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die grondgebruikbestuurstelsel speel ‘n belangrike rol in die koördinering van die ontwikkeling van die stedelike en landelike omgewing:

ENG SarahonManual