# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om waterherstel in Mamelodi en omliggende gebiede te prioritiseer, na vandalisme en diefstal by die Mamelodi R3-reservoir oor die naweek. Die voorval het die klep-sensorlyn vir drukvermindering beskadig, wat die reservoir laat oorloop het met vlakke wat gevolglik krities laag was. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê as tussentydse maatreël bedryf tegniese spanne die stelsel per hand, terwyl permanente herstelwerk gereël word:
Tshwane prioritiseer waterherstel in Mamelodi na vandalisme aan reservoir [KLANK]
ENG MashigoONRestoration