Skip to content

Tshwane polisie sit hoë-effek misdaadbestrydingsoperasies voort [KLANK]

# Die Tshwane polisie sê hy sal voortgaan met hoë-effek misdaadbestrydingsoperasies in die metro onder die vaandel van Operasie Shanela. ‘n Multi-dissiplinêre operasie wat gister in Sinoville en Villieria uitgevoer is, het gelei tot die arrestasie van 261 verdagtes vir verskeie misdade. Die polisie se woordvoerder, Johan van Dyk, sê 63 ongedokumenteerde buitelanders is ook tydens ‘n padblokkade aangekeer:

AFR JohanonOperation