# Tshwane-distrik se polisiekommissaris, Samuel Thine, sê multidissiplinêre operasies soos Operasie Shanela bly belangrik om misdaadaktiwiteit in die metro te ontwrig. Altesaam 354 verdagtes is die naweek in Mabopane en Loate tydens multidissiplinêre operasies vir verskeie misdade vasgetrek. Die polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê die misdade sluit in moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof:
Tshwane-polisie sê multidissiplinêre operasies is belangrik om misdaad te bekamp [KLANK]
AFR DykONMultidisciplinary