# Die Stad Tshwane versoek inwoners van Mamelodi en omliggende gebiede om dringend hul waterverbruik te beperk. Rand Water het gister met sy beplande onderhoudswerk aan sy infrastruktuur begin om die netwerk betroubaar en doeltreffend te laat werk. Die werk sal na verwagting Maandag klaar wees. Die woordvoerder van die metro, Selby Bokaba, sê die vlakke van die metro se opgaardamme wys ‘n aansienlike daling:
Tshwane-opgaardamme wys aansienlike daling terwyl Rand Water met onderhoudswerk voortgaan [KLANK]
ENG SelbyonDrop