# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê 304-miljoen-rand is in die 2025/2026-boekjaar geoormerk vir die opknapping van die Kliëntediensdepartement. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die metro sal instapsentrums herklassifiseer as mega, satelliet of mobiel, en sê dit sal dienste volgens streke se behoeftes en vermoë uitbrei:
Tshwane oormerk R304-miljoen om kliëntediens op te knap [KLANK]
ENG ZintleonCustomerService