Skip to content

Tshwane ontvang duisende besware oor die eiendomswaardasierol

# Die Stad Tshwane het byna vier-duisend besware oor sy onlangs gepubliseerde eiendomswaardasies ontvang. Talle inwoners beweer hulle huise is oorwaardeer. Daar is vrese dat dit tot hoër belastingtariewe kan lei hoewel die konsepbegroting ‘n verlaging van vier-persent in eiendomsbelasting voorstel. Die burgemeester, Nasiphi Moya sê stygende eiendomswaardasies is ‘n goeie ding en die metro help om die uitwerking te versag. Inwoners het tot 2 Mei om besware in te dien.