# Die Stad Tshwane het watertenkwaens in Mamelodi ontplooi om waterdienste in die gebied te voorsien. Mamelodi se R3- en R4-reservoirs is die naweek gesluit omdat ʼn pyp wat grootmaatwater verskaf begin lek het. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê hulle het ʼn kraak gevind en die pyp moet droog wees voordat sweisers die lekplek kan herstel. Hy sê dis op dié stadium nie bekend wanneer die herstelwerk voltooi sal wees nie:
Tshwane ontplooi watertenkwaens in Mamelodi [KLANK]
ENG LindelaonMamelodi