# Die Stad Tshwane sê inwoners sal geringe vertragings met hul verwydering van vullis ervaar. Dit word toegeskryf aan ‘n oorgangsproses na ‘n nuwe kontrakteur, wat op 1 Mei begin het. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashego, sê die tender om geel masjinerie te verskaf vir die bedrywighede en instandhouding van fasiliteite van afvalverwydering het op 30 April verval:
Tshwane ondervind oponthoud by stortingsterreine [KLANK]
ENG LindelaonRefuse