# Die Stad Tshwane sê hulle ondervind ‘n hoë vraag na krag in die meeste van sy sewe streke, met van die hoogste gebruik in Soshanguve. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die hoë vraag in Soshanguve het druk op die netwerk geplaas, wat gebiede soos Blokke BB en DD beïnvloed. Hy sê dit het die Departement vir Energie en Elektrisiteit en instandhoudingspanne in Streek 1 aangespoor om hard te werk om oplossings te vind.
Tshwane ondervind hoë vraag na krag [KLANK]
ENG LindelaonHighDemand