Skip to content

Tshwane ondersoek watergehalte nadat Klipgat-reservoir se vlak tot 1,5% daal [KLANK]

# Die Stad Tshwane stel ondersoek in na die watergehalte in die Klipgat-gebied. Voorlopige toetse toon dat die plaaslike reservoir se watervlak uiters laag is op 1,5-persent. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê wanneer reservoirs se watervlak hierdie kritieke laagtepunt bereik, verminder die druk in die netwerk en soms veroorsaak dit dat water se kleur, smaak of reuk verander:

ENG LindelaonKlipgatReservoir