Skip to content

Tshwane onderbreek watervoorsiening in Monumentpark [KLANK]

# Die Stad Tshwane gaan na verwagting Donderdag die watertoevoer na Monumentpark onderbreek. Die beplande onderbreking is as gevolg van die aanbring van ‘n nie-terugvloei-klep by Monument-toring. Woordvoerder Lindela Mashigo bevestig die onderbreking sal van nege die oggend tot vyf-uur die middag duur. Hy sê verskeie gebiede sal geraak word:

ENG-MashigoOnWater