Skip to content

Tshwane nooi inwoners uit om kommentaar te lewer oor Probleemgebou-ordonnansie [KLANK]

# Die Stad Tshwane nooi inwoners uit om kommentaar te lewer oor die voorgestelde Probleemgebou-verordening, wat hofaangestelde administrateurs in staat sal stel om besette geboue te bestuur en kostes te verhaal. Die bepalings van die ordonnansie is van toepassing op alle kategorieë geboue en eiendomme binne die jurisdiksie en geografiese gebied van die metro. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê openbare vergaderings oor die verordening sal Saterdag in alle streke begin en tot 3 Desember gehou word:

ENG SarahonProposed