# Die Stad Tshwane se nooddiensafdeling gaan vandag ‘n geleentheid vir Jeugmaand by die Soshanguve Crossing-winkelsentrum aanbied. Hulle wil daarmee bewustheid verhoog oor programme rakende brandgevare en ander winterkwessies. Die nooddienste se woordvoerder, Lindsay Mnguni, sê bewustheid en programme oor brandgevare is die hoekstene van hul pogings om risiko te verminder:
Tshwane-nooddienste bied geleentheid in Soshanguve aan oor brandgevare [KLANK]
ENG LindsayonCelebration