Skip to content

Tshwane Metropolisie veroordeel aanval op beamptes [KLANK]

# Die Tshwane Metropolisiedepartement het die onlangse aanval op sy lede as barbaars en onaanvaarbaar beskryf. Twee beamptes is beseer nadat hulle Sondag tydens ‘n patrollie in Pretoria-Wes deur ‘n groep dronkbestuurders aangeval is. ‘n Polisievoertuig is ook beskadig. Die metropolisie se woordvoerder, Puleng Motholo, sê vier verdagtes is in hegtenis geneem en sal aanklagte van aanranding, poging tot moord en kwaadwillige saakbeskadiging in die gesig staar:

ENG MotholoOnofficers