Skip to content

Tshwane-metropolisie slaan toe op dronkbestuurders [KLANK]

# Die Tshwane-metropolisiedepartement het die naweek 20 motoriste weens dronkbestuur in hegtenis geneem. Dit was deel van ʼn veldtog in Centurion, Cullinan en Mabopane met dronkbestuur en voertuigpadwaardigheid in die visier. Puleng Motholo van die departement sê 20 AARTO-oortredingskennisgewings is uitgereik aan motoriste wat die Nasionale Padverkeerswet oortree het:

ENG MotholoOnDrunkDriving