Skip to content

Tshwane Metropolisie lê beslag op 43 skoliervervoer-voertuie [KLANK]

# Die taxi-eenheid van die Tshwane Metropolisiedepartement het hierdie week tydens ‘n padveiligheidsoperasie op 43 skoliervervoer-voertuie beslag gelê. Polisiewoordvoerder, Puleng Motholo, sê die operasie was daarop gemik om die veiligheid van leerders en die nakoming deur openbare vervoeroperateurs te verseker. Sy sê die toestand van die leerdervervoer-voertuie, wat busse ingesluit het, het ‘n direkte bedreiging vir die veiligheid van die kinders ingehou:

ENG MotholoONImpounded