Skip to content

Tshwane Mark bestee rekord 99,7-persent van kapitale begroting van 13-miljoen-rand [KLANK]

# Die Tshwane Mark het ‘n rekordvlak van infrastruktuurbelegging in die 2025/2026 boekjaar behaal deur 99,7-persent van sy 13-miljoen-rand kapitale begroting te bestee. Tussen die eerste Julie 2025 en 30 Junie vanjaar, het die mark 12,9-miljoen-rand van sy toegekende uitgawebegroting bestee. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê belegging in die infrastruktuur van die mark het ‘n ommekeer gebring aan die jare lange beperkte en krimpende kapitale belegging in die mark:

ENG MabotsaONMarket