# Die Stad Tshwane het sy komitee vir persoonlike beskermingstoerusting weer geaktiveer om sy werkers se veiligheid te bevorder. Hierdie belangrike struktuur was jare lank onaktief. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die stap is ʼn teken van die administrasie se toewyding aan die veiligheid, waardigheid en welstand van werkers, veral van die skoonmakers en die batebeskermingseenheid se beamptes:
Tshwane laat herleef komitee vir persoonlike beskermingstoerusting [KLANK]
ENG KholofeloonSafetyFirst