Skip to content

Tshwane keur Ekonomiese Herlewingstrategie goed [KLANK]

# Die Stad Tshwane se raad het ʼn Ekonomiese Herlewingstrategie goedgekeur wat teen 2029 ʼn ekonomiese groeikoers van 3,9-persent moet bereik. In 2011 het die metro teen ses-persent gegroei, maar dit het teen 2023 drasties gedaal tot 0,3-persent. Volgens ontledings het die strategie potensiaal om teen 2029 tussen 17-miljard-rand en 26-miljard-rand se beleggings te lok terwyl dit terselfdertyd werkskepping bevorder. Burgemeester Nasiphi Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die strategie is die metro se padkaart om die ekonomie te laat herleef:

ENG ZintleMahlationEconomic