Skip to content

Tshwane ken begroting toe om dienslewering in Streek 7 te bespoedig [KLANK]

# Tshwane se burgemeester Nasiphi Moya het bevestig die metro se 2025/2026-begroting het aansienlike befondsing toegeken om dienslewering in Streek 7 te bespoedig. Dit sluit Bronkhorstspruit en omliggende gebiede in. Die metro het 15-miljoen-rand geoormerk om spesifiek elektrisiteitsvoorsiening en -infrastruktuur in die streek te verbeter. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die befondsing sal gebruik word om inwoners van Zithobeni Heights met die kragnetwerk te verbind en ou en onbetroubare elektriese kabels in die gebied te vervang:

ENG ZintleonAllocates