# Die Stad Tshwane, in samewerking met ICLEI Africa – Plaaslike Regerings vir Volhoubaarheid en die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging, bied vandag die heel eerste Tshwane-stadsaalkonferensie van die partye aan. Die byeenkoms met die tema “Plaaslike aksie, globale impak”, bied ‘n geleentheid om begrip van Suid-Afrika se klimaatsverbintenisse te verdiep. Die burgemeester, Nasiphi Moya, sê sedert die Paris Hall-ooreenkoms in Desember 2015 by COP20, het die waardering vir die impak van klimaatsverandering op plaaslike owerhede en hulle die rol daarin, die behoefte aangewakker om wat klimaatsbetrokkenheid betref, vertikale integrasie te verbeter.
Tshwane is gasheer vir eerste Stadsaalkonferensie vir plaaslike owerhede