# Tshwane se polisiekommissaris, Samuel Thine, waarsku inwoners om waaksaam te bly terwyl skelmstreke op sosiale media in die Winterveldt-gebied voortduur. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê misdadigers adverteer artikels teen ʼn onrealisties lae prys om niksvermoedende slagoffers na afgeleë plekke te lok. Diewe steel dan hulle persoonlike besittings en voertuie. Hy sê ʼn toegewyde taakspan is aangestel om hierdie bedreiging te hanteer en die span het sedertdien groot sukses behaal:
Tshwane-inwoners gewaarsku terwyl skelmstreke op sosiale media voortduur [KLANK]
AFR JohanonSocialScams