Skip to content

Tshwane herstel watertoevoer na Soshanguve [KLANK]

# Die Stad Tshwane het die watertoevoer na inwoners van Soshanguve herstel. Die waterstelsel se vlak het die naweek aansienlik gedaal, wat gelei het tot wateronderbrekings in gebiede wat deur die Soshanguve L-reservoirs gevoed word. Die metro se woordvoerder, Selby Bokaba, sê die span het die opgaardamme se uitvloei heropen nadat dit Sondag beperk is om die hervulproses te vergemaklik:

ENG SelbyonRestores