# Die Stad Tshwane se Gedeelde Dienste-span het die inligting- en kommunikasietegnologie-verbindings van ‘n wye reeks openbare fasiliteite in Centurion en Olievenhoutbosch herstel. Dit volg na infrastruktuurskade wat veroorsaak is deur die brand by die Zwartkop-substasie en voorvalle van protesverwante vandalisme. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê klinieke, biblioteke, brandweerstasies, kliëntedienssentrums en die Centurion-lisensiesentrum was afgesny:
Tshwane herstel noodsaaklike netwerkdienste te midde van infrastruktuur terugslae [KLANK]
ENG KholofeloonSetbacks