# Die Stad Tshwane sê hy hersien die Openbare Beskermer se voorlopige bevindings oor die toepassing van voedselveiligheid-regulasies by spazawinkels in Gauteng. Die ondersoek is begin ná talle voorvalle van voedselvergiftiging in 2024. Volgens die bevindings het munisipaliteite in die provinsie versuim om voedselveiligheid-regulasies toe te pas. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê dis belangrik dat spazawinkels en ander ondernemings wat voedsel hanteer die regulasies nakom:
Tshwane hersien bevindings oor toepassing van voedselveiligheid-regulasies by spazawinkels [KLANK]
ENG MabotsaONSpazaShops