# Die Stad Tshwane het sy Beroepsgesondheid- en veiligheidsweek van stapel gestuur met die tema, Kom ons stap veilig en stap saam. Die week word gehou om bewustheid te verhoog oor die belangrikheid van gesondheid, veiligheid en welstand in die werkplek, en om ‘n kultuur aan te moedig waar elke werknemer se welstand voorkeur geniet. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê hulle is vasberade om toe sien dat alle werknemers se werksomstandighede veilig is:
Tshwane herbevestig vasberadenheid om veiliger werkplekke te skep [KLANK]
ENG KholofeloonCommitment