# Die Stad Tshwane sê hy het daarin geslaag om sy jaarlikse titelakte-teiken in Soshanguve te haal. Die jaarlikse teiken is op twee-duisend-500 gestel en die metro was in staat om twee-duisend-632 titelaktes te oorhandig. Die woordvoerder van Tshwane se Behuising en Menslike Nedersettings, Samkelo Mgobozi, sê inwoners word steeds aangemoedig om nie hul HOP-huise, soos die Behuisingswet vereis, binne agt jaar te verkoop nie:
Tshwane haal jaarlikse titelakte-teiken in Soshanguve [KLANK]
ENG SamkeloonTitleDeeds