Skip to content

Tshwane gaan Wonderboom-lughawe laat herleef deur openbare-privaat vennootskap [KLANK]

# Die Tshwane Munisipaliteit het planne aangekondig om die Wonderboom-lughawe te laat herleef deur ‘n openbare-privaat vennootskap. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, sê ondanks jare se finansiële verliese, sal die metro nie bande met die lughawe verbreek nie, en sê dit het potensiaal as ‘n vragvervoersentrum. Fondse is opsy gesit as deel van Tshwane se begroting vir die 2025/2026-boekjaar om staatsbates te laat herleef. Modise het Wonderboom se strategiese ligging en kapasiteitsvoordele benadruk:

ENG ModiseOnAirport