Skip to content

Tshwane gaan voort om spazawinkels wat oortree te sluit [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om spazawinkels en ondernemings wat kos hanteer maar nie reëls nakom nie, te sluit as deel van sy optrede teen onveilige en onwettige ondernemings. Die metro het die naweek ʼn nakomingsoperasie in Hammanskraal uitgevoer waar beamptes ʼn snoepwinkel gesluit het wat nie bouplanne het nie en onwettig aan die elektrisiteitsnetwerk gekoppel is. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê hulle gaan nie wetteloosheid duld nie:

ENG HannesonNon-compliant