Skip to content

Tshwane gaan voort met energie-onafhanklikheidsplan ná DA kommer uitspreek [KLANK]

# Die DA verwelkom Stad Tshwane se verbintenis om ‘n transaksie-raadgewer aan te stel vir die herlewing van aanlegte waar die opwekking tydelik gestaak is. Dit volg nadat die party kommer uitgespreek het oor vertragings om die stad se energie-onafhanklikheidsplan in te stel. Die raadgewer sal help om privaatsektor-belegging te lok met ‘n 40-jaar-huurmodel wat in 2023 goedgekeur is. Die DA-lid, Cilliers Brink, onderneem om die vordering te monitor en die stad se afhanklikheid van Eskom te verminder:

AFR BrinkOnAdvisor