Skip to content

Tshwane gaan Donderdag voort met herstelwerk aan Waltloo en Njala kraglyne

# Die Departement van Energie en Elektrisiteit van die Stad Tshwane, in samewerking met die maatskappy TCT Civil and Construction, sal Donderdag tussen 7 vm en 5 nm voortgaan met die herstel van die Waltloo en Njala kraglyne. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê hierdie noodsaaklike werk behels belyning van kragdrade van Toring 58 na Toring 59 oor Bronkhorstspruitweg. Dis ‘n voortsetting van die werk wat Maandag gedoen is:

ENG LindelaonContinue