# Die Stad Tshwane sê die veelparty-koalisieregering is gefokus op die herlewing van die ekonomie en die verkenning van beleggings- en handelsgeleenthede met stede van ander lande. Die metro was onlangs die gasheer van ‘n afvaardiging van die Stad Weifang in die Shandong-provinsie van China. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê Weifang is ‘n leier in landbouproduksie, met die grootste groente- en pluimvee-uitvoervolumes in China:
Tshwane en Weifang verken samewerking op handels- en beleggingsgebied [KLANK]
ENG SarahonInvestment