# Die Tshwane onderburgemeester, Eugene Modise, sê hulle is dankbaar vir die Rand Water-stigting se verskaffing van vier lewensveranderende boorgatte in Langkloof, Sokhulumi, Sizanani en Rethabiseng. Die vennootskap fokus op die verbetering van toegang tot water, die bevordering van waterbewaring en waterinfrastruktuur in die metro. Modise sê Tshwane en die Rand Water-stigting het hulle verbintenis omskep in daadwerklike en betekenisvolle optrede:
Tshwane en die Rand Water-stigting omskep verbintenis tot betekenisvolle optrede [KLANK]
ENG EugeneonCommitment