Skip to content

Tshwane doen ‘n beroep op alle gemeenskappe om waaksaam te bly na veldbrandwaarskuwing [KLANK]

# Die Stad Tshwane se Nooddienste doen ‘n beroep op alle gemeenskappe om waaksaam en oplettend te bly na aanleiding van ‘n rooi brandgevaarwaarskuwing wat deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens uitgereik is. Die woordvoerder, Nana Radebe-Kgiba, sê uiters gevaarlike veldbrandtoestande sal na verwagting vandag tot agtuur vanaand oor die meeste dele van Gauteng, insluitend Tshwane, voortduur. Hy sê ‘n brandgevaarindeks bo 75 dui op toestande waaronder brande maklik kan uitbreek en vinnig kan versprei:

ENG NanaonVeldFire