# Tshwane se burgemeester Nasiphi Moya sê die metro wil waardigheid en trots in gemeenskappe herstel deur sigbare verbetering van dienslewering. Sy het gister die #ReASpana-diensleweringsprogram van twee weke in Mamelodi bekendgestel. Die metro se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die program fokus op diensleweringsprobleme in Mamelodi, insluitend instandhouding van paaie, herstel van straatligte, onwettige storting, onderhoud aan stormwater-infrastruktuur en ander kwessies wat inwoners aangedui het:
Tshwane-burgemeester stel #ReASpana-diensleweringsprogram van twee weke in Mamelodi bekend [KLANK]
ENG MgoboziONMamelodi