Skip to content

Tshwane-burgemeester oorhandig 14 mini-hyskrane aan diensleweringdepartemente

# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya onthul vandag die eerste 14 van 100 mini-hyskrane wat vir dienslewering gebruik sal word. Die metro sê tydens die stadsrede het die veelparty-koalisieregering in Tshwane hom verbind tot die bou van interne vermoë deur minder staat te maak op gekontrakteerde dienste, en so dienslewering te versnel. Dit vereis dat die regering toerusting aankoop.