Skip to content

Tshwane beplan nuwe toekoms vir geskiedkundige Caledonian-stadion [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy omskep die agteruitgang van die geskiedkundige Caledonian-stadion in ʼn nuwe geleentheid. Die Groep-eiendomsdepartement het goedkeuring ontvang vir openbare deelname oor die voorgestelde verhuring en herontwikkeling van die stadion in Arcadia. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê dit sal verseker dat inwoners, gemeenskapsorganisasies en sakeondernemings ʼn sê het oor die toekoms van die geskiedkundige baken:

ENG KholofeloonCaledonianStadium