# Die Stad Tshwane sê hy is bekommerd oor die groot getal ongeregistreerde vroeëkinderjare-ontwikkelingsentrums wat in die metro bedryf word. Volgens syfers van die Gautengse Onderwysdepartement is daar meer as 600 sentrums in die metro. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê 101 vroeëkinderjare-ontwikkelingsentrums is wel amptelik geregistreer:
Tshwane bekommerd oor groot aantal ongeregistreerde sentrums vir vroeë kinderjare-ontwikkeling [KLANK]
ENG MabotsaONUnregistered