# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya het ʼn plan voorgelê wat binne die volgende twee weke ingestel word om die elektrisiteitsnetwerk en kragvoorsiening in Soshanguve te stabiliseer. Inwoners loop jare lank deur onder kragonderbrekings weens verouderde substasie-infrastruktuur. Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die eerste deel van die projek is die afhandeling van opgraderings aan die IA-substasie wat ouer as 50 jaar is. Sy sê 85-persent is reeds voltooi:
Tshwane begin proses om kragvoorsiening in Soshanguve te stabiliseer [KLANK]
ENG ZintleonSoshanguve