Skip to content

Tshwane-ANC verwelkom getuienis by die Madlanga-kommissie oor vlak van korrupsie by die Tshwane Metropolisie [KLANK]

# Die ANC in Tshwane verwelkom die getuienis van die Tshwane Metropolisiedepartement wat by die Madlanga-kommissie gelewer is. Die party beweer wydverspreide korrupsie en politieke inmenging onder vorige DA-geleide administrasies, en beweer ongekwalifiseerde amptenare is aangestel en interne stelsels is verswak. Die woordvoerder van die ANC, Joel Masilela ka Mahlangu sê die kommissie se verrigtinge staaf sy standpunt oor beweerde wanadministrasie in die Metro:

ENG-KaMahlanguOnMadlanga