# Die Truth and Solidarity-beweging sê Suid-Afrika se waterkrisis mag nooit ‘n geleentheid vir politieke partye word om in die aanloop tot ‘n verkiesing verontwaardiging te skep, maar die mense te vergeet sodra die stemme getel is nie. Dit kom nadat die Parlement se portefeuljekomitee oor Water en Sanitasie verlede week sy landwye openbare verhore oor die Wysigingswetsontwerp op Waterdienste in Mpumalanga begin het. Grant Harmse sê daar is ‘n ontstellende politieke gewoonte in Suid-Afrika om basiese dienste as politieke vrygewigheid te behandel:
Truth and Solidarity-beweging sê dis onaanvaarbaar om basiese dienste as politieke vrygewigheid te behandel [KLANK]
ENG HarmseONDuringElection