Skip to content

Trump wil water toets tydens komende gesprek met Putin [KLANK]

# President Donald Trump het twyfel uitgespreek of sy ontmoeting Vrydag met die Russiese president Vladimir Putin in Alaska ‘n verskil sal maak in die bereiking van ‘n vredesooreenkoms. Hy het die ontmoeting beskryf as ‘n vergadering om die water te toets. Trump sê hoewel die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky nie deel van die vergadering is nie, sal hy met hom praat sodra hy ‘n billike ooreenkoms vir ‘n wapenstilstand op die tafel het:

ENG TrumpOnMeeting